About surina v******
Ek is n spraaksame, spontane en eerlike mens, ek het n goeie en sagte hart en ek is n goeie. En trotse ma vir my pragtige seun.
Message first, or unlock private contact details with membership.
Ek is n spraaksame, spontane en eerlike mens, ek het n goeie en sagte hart en ek is n goeie. En trotse ma vir my pragtige seun.
Ek was n surrogaat ma gewees en het n lewe gesenk aan n gesonde seun, tot vandag toe is ek nie spyt nie en sal graag weer n mense wil help met n bondel vreugte. Dit was n eer om iemand anders gelukkig te kon maak en ek doen dit weer met liefde
Ek wil graag aan die paartjie wat my kies se, ek sal 100 my kant bring en help waar ek kan, ek wil julle so graag gelukkig ouers maak, ek is n ouer en weet hoe dit voel om n kind in n liefdevolle gesin te he.